From: Deidre Botha
To: visser@mweb.co.za
Subject: RE: Produkte
Goeie middag
Ek wil julle net prys, ek koop al my olyfprodukte net by julle. En wil graag die volgende met julle deel. ‘n Ruk gelede het ek agter gekom dat as ek sekere kosse eet slaan en knoppe uit wat geweldig jeuk, ek het toe van die olyfseep geneem en daarmee begin bad wat natuurlik gehelp het maar ek het nog steeds bly jeuk gedurende die dag, en toe neem ek ek die nail en hand lotion en begin dit toe ook aansmeer nadat ek gebad het en sommer as ek jeuk gedurende die dag, ek glo my die jeuk is op ‘n end die uitslag is weg, my seun se gesig is ook vol puisies julle weet mos hoe lyk ‘n tienerseun se gesig wel na ‘n was of twee lyk sy gesig baie beter. so ek kan die olyfprodukte aan beveel. Ek bly in die Kalahari en al die mense hier bestel hulle produkte van my af of die olyfolies is of olywe. almal praat oor die produk. Ek gebruik geen ander olie nie behalwe olyfolie hartswater olyfolie geen ander olyfproduk behalwe hartswater olyfprodukte. Baie dankie julle ouens julle produk bly puik
Vriendelike Kalahari Groete
‘n Gereelde Tevrede Klient
Deidre Botha
_______________________________________________________________________________________
From: Thys Cronje
To: visser@mweb.co.za
Subject: Wow!!!!
Goeienaand Ben,
Ons moes eenvoudig vir julle hierdie e-pos – skryf om jul geluk te wens met ‘n uitstekende web-blad. Ons het vanmiddag toevallig (toe-val-die-lig) op jul blad afgekom terwyl ons die web deursoek het vir kwaliteit olyfolie. Aangesien ons onlangs in Israel was, het ons gedink al die bronne is daar rondom die meditireen. Jul kwalitiet aanbieding het egter ons asem weggeslaan! Dis lekker en trots Suid Afrikaans! Geluk ook aan jul webmeester se puik ontwerp en funksionaliteit. Ons gaan verseker nie weer erens anders olyf produkte aankoop nie.
Ons is Christene wat woon by die ander “hart” van SA – die “Hart”beespoort dam met ‘n bediening wat verskaffing en leering van Bybelse salwingsolies insluit (vandaar die soeke na kwalitiet olyfolie as draer vir essensiele olies). ‘n Geleentheid bestaan tans vir ons om ‘n besigheid hier te vestig – hierdie area is mos Noord-Gauteng se naweek kuierplek. ‘n Gesellige “up-market” kuierplek met christelike inslag – boekwinkel, koffie & deli. Sou daar ‘n geleentheid in jul besigheidsplan bestaan sou ons graag ‘n gesprek wil aanknoop om moontelik OSA hier te verteenwoordig. Hier is defnitief BAIE geleentheid vir topklas produkte soos julle s’n!
Hoop om van julle te hoor
Groete
Thys & Hettie
_______________________________________________________________________________________
From: Rihette Lensing
To: osa001@mweb.co.za
Subject: Olives South Africa
Môre Elani
Baie dankie vir die uitstekende diens. Ek moet julle ook komplimenteer oor jul webblad. Ek is hierdie kant net vreeslik besig, maar hopenlik sal ek Saterdag deurgaan Hartswater toe. Ek sal definitief jul produkte aankoop sodra ek begin besigheid doen, wat ek hoop of liewer beplan 1 Mei 2011 sal wees.
Jy moet ‘n lekker dag hê.
Rihette Lensing, Kimberley
_______________________________________________________________________________________
From: anel
To: visser@mweb.co.za
Subject: Just a short note
Dear Ben,
I just wanted to take the time and thank you for the cream it is absolutely gorgeous, your body lotion just melts into my skin and the fragrance is to die for. Please let me know if you are able to supply us with a price – list so I can take some orders for you.
Thanks
Anel
_______________________________________________________________________________________
From: Sharon Keys
To: visser@mweb.co.za
Subject: Availability of your products in Mpumalanga
Dear Ben,
Dear Ben, Recently I was very privileged to receive some of your wonderful products as a gift. I have always been an avid olive oil/olive fan but must say your products totally blew me away! The taste, quality & packaging is far superior to anything else currently available. The best of all it is local!
SHARON
_______________________________________________________________________________________